Bonnievale Wines in die Breëriviervallei, reeds bekend vir sy wynmaakspan se passie en die gehalte van sy wyne, het laasgenoemde weer eens bevestig met twee wyne wat puik presteer het in die Gilbert & Gaillard International Awards in Frankryk.

Read More